Geboue en brûe

Tech1_gr8_ch2_NewFig1_p15.tif 
Figuur 1: Hoe kan die bouers stene bo-oor die vensteropening lê?
Tech1_gr8_ch2_NewFig2b.tifTech1_gr8_ch2_NewFig2a.tif
Figuur 2: Verskillende maniere om die muur bo ’n venster- of deuropening te ondersteun.
Tech1_gr8_ch2_NewFig3_p17.tif 
Figuur 3: Wat is die doel van hierdie struktuur? Hoe word dit ondersteun?
Tech1_gr8_ch2_NewFig4_p18Top.tif
Figuur 4
latei oor die vensteropening. ’n Latei is ’n stuk hout, staal of beton wat die muur bo die opening kan ondersteun.

Lateie en voorwerpe soos hierdie in figuur 5 word balke genoem.

Tech1_gr8_ch2_NewFig5_p18Bottom.tif
Figuur 5
Valencia is haastig en benodig addisionele tafels vir ’n bruilofsonthaal by haar huis. Sy kan nie bekostig om regte tafels te koop nie, maar sy het ’n hele paar breë planke wat sy as tafelblaaie kan gebruik. Tech1_LG_gr8_ch2_fig5.tif
Figuur 6
  • Hoe kan jy die houtplanke gebruik om tafels te maak sonder dat dit nodig is om die hout te sny? Maak hieronder ’n rowwe skets van jou plan.

    sketchspace

    Jaamiah het ’n plan. Sy kan nie regtig die plan se besonderhede verduidelik nie, maar hierdie tekening wat sy gemaak het, wys hoe haar plan gaan werk.

    Tech1_LG_Eng_Grade8_Ch2_fig%206.tif
    Figuur 7
  • Valencia verstaan nie regtig Jaamiah se tekening nie. Maak ’n beter tekening wat duideliker wys hoe Jaamiah se tafels sal lyk. Jy hoef net ’n vinnige vryhandskets te maak om te wys hoe die tafels sal lyk. sketchspace

    Om te verstaan hoe Jaamiah se tafel sal werk en om te toets of dit goed gaan werk, kan jy ’n klein model van die tafel bou. Gebruik geriffelde karton om dit te doen.

    Jy sal drie stukke geriffelde karton nodig hê, wat elk omtrent 20 cm lank en 10 cm breed is. Besluit hoe jy die stukke vir die twee tafelblaaie en die twee stutte sal sny. Jy kan hulle met die riffels langs in die wydte sny, soos wat in figuur 8 gewys word, of met die riffels langs in die lengte, soos wat in figuur 9 gewys word.

    Tech1_LG_gr8_ch2_fig7a.tif
    Figuur 8: Riffels oor die breedte
    Tech1_LG_gr8_ch2_fig7b.tif
    Figuur 9: Riffels oor die lengte

    Bou jou model van ’n tafel en toets dit om te kyk of dit goed sal werk.

  • Hoe moet die geriffelde karton gesny word om die sterkste blad vir die tafel te maak: met die riffels in die breedte, of met die riffels in die lengte?
    Tech1_LG_gr8_ch2_fig8.tif
    Figuur10
  • Wys op Figuur 11 hoe die riffels moet loop om die sterkste stutte vir jou tafel te maak.
    Tech1_gr8_ch2_NEWfig11_p23.tif
    Figuur 11

    Dink nou aan maniere om die model van die tafel sterker te maak sodat dit swaarder laste kan dra. Die tafel in Figuur 12 is nie sterk genoeg om die las te dra sonder dat dit buig nie. Nog ’n manier om dit te doen is deur meer stutte onder die tafelblad te plaas.

    Tech1_gr8_ch2_NewFig11_p22Middle.tif
    Figuur 12

    Veronderstel dat jy nog ’n strook geriffelde karton het waarmee jy die tafel sterker kan maak. Jy kan die karton as ’n tweede tafelblad gebruik, soos in Figuur 13. Jy kan ook die ekstra strook karton in twee stukke sny om nog ’n stut vir die middel van die tafel te maak, soos in Figuur 14.

  • Watter manier, waarop jy die ekstra karton gaan gebruik, gaan die beste werk om die tafel sterker te maak? Die manier gewys in Figuur 13 of die manier gewys in Figuur 14?
  • Tech1_LG_gr8_ch2_fig11a.tif
    Figuur 13
    Tech1_LG_gr8_ch2_fig11b.tif
    Figuur 14
    Tech_English_LG_Grade8-term1-web-resources/image/Tech_English_Gr8_term1_pg24_img1.png
    Figuur 15
  • Maak ’n tekening op figuur 15 om te wys hoe die brug dalk kan lyk.
  • Kyk na jou tekening. Op watter manier sal die brug ondersteun word sodat dit nie sal meegee wanneer ’n swaar vragmotor daaroor ry nie?
  • Van watter materiale dink jy moet die brug gebou word?
  • Hoe wyd moet die brug wees?
  • Hoeveel motors kan gelyktydig op die brug wees?
  • Tech1_gr8_ch2_fig16A_p25.tif
    ’n balk-en-kolombrug
    Tech1_gr8_ch2_fig16B_p25.tif
    'n boogbrug
    Tech1_gr8_ch2_fig16C_p25.tif
    ’n vakwerkbrug
    Tech1_gr8_ch2_fig16D_p25.tif
    ’n hangbrug
    Tech1_gr8_ch2_fig16E_p25.tif
    ’n vrydraersbrug
    Tech1_gr8_ch2_fig16F_p25_Harp.tif
    ’n kabelankerbrug van die waaiertipe
    Tech1_gr8_ch2_fig16G_p25_Fan.tif
    ’n kabelankerbrug van die harptipe
    Tech1_LG_gr8_ch2_fig12a.tif
    Figure 17
    hangbrug tussen twee skoollessenaars bou. As jy dit doen, gebruik jy die kleefband as kabels. dek te vorm. Tech1_gr8_ch2_NewFig17_p24Bottom.tif
    Figuur 18
  • Dink jy die hangbrug, soos wat gewys word in figuur 17, sal sterk genoeg wees om ’n klein voëltjie wat daaroor loop te ondersteun?
  • vrydraerbrug tussen twee skoollessenaars bou. Plaas twee stukke geriffelde karton op die lessenaars, soos die blou voorwerpe op die tekening hieronder. Plaas ’n voorwerp soos ’n boek op die een end van elk van die kartonvelle, sodat hulle nie kan afval nie. Tech1_LG_gr8_ch2_fig19.tif
    Figuur 19
  • Hoe kan jy die vrydraerbrug voltooi sonder om die kartonvelle verder uit te skuif en sonder om die lessenaars te beweeg?
  • hangbrug word die kabels aan die twee kante geanker, op dieselfde manier waarop jy jou kleefbandstroke op die blaaie van die twee lessenaars vasgeplak het. By die meeste hangbrûe hang die dek aan die kabels. Ons kan ook sê die dek word vanaf die kabels gesuspendeer. Tech1_gr8_ch2_NewFig20_p26Bottom.tif 
    Figuur 20
    kabelankerbrug word die dek ook vanaf die kabels gesuspendeer, maar die kabels is aan ondersteunende kolomme geanker, nie aan twee punte aan elke kant van die brug nie. Om ’n eenvoudige model van ’n kabelankerbrug te maak, kan jy ’n paar stukkies tou aan ’n vel geriffelde karton vasplak.
    Stap A
    Tech1_LG_gr8_ch2_fig21a.tif
    Stap B
    Tech1_gr8_ch2_NewFig22a_p27Bottom.tif
    Stap C
    Tech1_gr8_ch2_NewFig22b_p27Bottom.tif
  • Dink jy dit sal ’n goeie idee wees om ’n glasblad as tafelblad te gebruik?
  • Tech1_LG_gr8_ch2_fig22.tif
    Figuur 22: ’n Tafel met ’n glasblad
  • Watter materiaal is gebruik om die pote te maak van die stoel waarop jy sit?
  • Waarom sal dit nie werk as jy rubberpype vir stoelpote probeer gebruik nie?

    Tom het hierdie plan gemaak vir ’n model van ’n tafel met ’n ronde blad. Tom se plan is om drie bottels op hul nekke staan te maak, en ’n sirkelvormige stuk karton bo-op hulle te plaas

    Tech1_LG_gr8_ch2_fig23.tif
    Figuur 23: ’n Tafel met ’n ronde blad
  • Verduidelik waarom dit nie so goed sal werk nie.
  • Van die onderdele van die struktuur, of struktuurdele, kan versplinter of uitmekaar breek. Van die onderdele van die struktuur of struktuurdele kan buig. Van die onderdele van die struktuur of struktuurdele kan omtuimel.

  • Die prente hieronder wys verskillende maniere waarop brûe kan misluk. Beskryf wat in elkeen van hierdie gevalle verkeerd gegaan het, en hoe dit voorkom kon word.
    Gr8_ch2_fig27.tif 
    Figuur 24

    Tech1_gr8_ch2_NewFig25.tif 
    Figuur 25

    Gr8_Ch2_fig29.tif
    Figuur 26
  • ’n Ontwerp vir ’n klein tafeltjie word hier gewys. Wat kan alles verkeerd gaan en maak dat die tafeltjie nie werk nie?
    Tech1_gr8_ch2_NewFig30_NewPage31.tif
    Figuur 27
  • Die prente op die teenoorgestelde bladsy wys ’n hangbrug en ’n boogbrug. In die geval van ’n hangbrug hang die dek van die brug aan die kabels wat die vrag dra. Verduidelik in watter opsig ’n boogbrug van ’n hangbrug verskil.
  • Tech1_gr8_ch2_NewFig28.tif 
    Figuur 28
    Tech1_gr8_ch2_NewFig35_NewPage34.tif
    Figuur 29
  • Waar word lateie in huise gebruik en vir watter doel?
  • Kan boë in plaas van lateie gebruik word wanneer huise ontwerp en gebou word? Maak ’n vryhandskets om jou antwoord te illustreer.
    sketchspace
  • Wat is die verskil tussen ’n balk-en-kolombrug en ’n boogbrug?
  • Wanneer sal jy ’n hangbrug gebruik in plaas van ’n balk-en-kolombrug.