Ander hefboomklasse

Tech1_gr7_ch5_fig1.tifTech1_LG_gr7_ch5_fig2.tif
Figuur 1
Tech1_LG_gr7_ch5_fig3a.tifTech1_LG_gr7_ch5_fig3b.tif
Figuur 2: Hierdie prente wys twee velle geriffelde karton van omtrent 20 cm lank en 10 cm breed. Die een stuk het die riffels oor die breedte en die ander stuk oor die lengte.
Tech1_gr7_ch5_fig4a.tifTech1_gr7_ch5_fig4c.tifTech1_gr7_ch5_fig4b.tifTech1_gr7_ch5_fig4d.tif

Figuur 3: Beide stukke karton is in die middel gevou om vere te vorm. Die kante is omgevou om flense te vorm.

Tech1_LG_gr7_ch5_fig5.tif
Figuur 4
Tech1_LG_gr7_ch5_fig6.tif

Figuur 5

  • Die steunpunt van die hefboom is aan die regterkant van die potlood, waar dit op die lessenaar rus. Merk die insetkrag met 'n pyltjie op die skets hierbo. Waar is die las? ?


  • In figuur 5 is die insetkrag aan die een kant van die hefboom, en die steunpunt aan die ander kant. Hoe verskil 'n klas 1-hefboom hiervan?


    Druk die potlood met een vinger afwaarts aan die skerp kant en probeer jou vinger oplig deur die potlood in die middel op te lig, soos hieronder gewys.

    Tech1_gr7_NewFig6_p64_Learner.tif

    Figuur 6

  • Die steunpunt van die potlood is aan die linkerkant van die hefboom, waar dit op die lessenaar rus. Merk die insetkrag met 'n pyltjie op die skets hierbo. Waar is die las?


  • In die geval hierbo is die las aan die een kant van die hefboom en die steunpunt aan die ander kant. Hoe verskil die situasie op die vorige bladsy hiervan?


    In die geval hierbo het jy die potlood as 'n klas 3-hefboom gebruik. Op die vorige bladsy het jy die potlood as 'n klas 2-hefboom gebruik.

    Om 'n potlood as 'n klas 1-hefboom te gebruik moet jy 'n ondersteunende punt iewers tussen die twee eindpunte plaas om as steunpunt op te tree.

    Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Graad7_kwartaal164.png

    Figuur 7

  • Doen weer die eksperimente op die vorige twee bladsye. In watter geval kry jy die grootste meganiese voordeel: wanneer jy die potlood gebruik as 'n klas 2-hefboom of wanneer jy dit as 'n klas 3-hefboom gebruik?


  • 12646.png 

    'n Ander woord vir steunpunt is spilpunt.

    Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Graad7_kwartaal165.png
    Figuur 8
    Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Graad7_kwartaal165-1.png
    Figuur 9
    Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Graad7_kwartaal165-2.png
    Figuur 10
    Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Graad7_kwartaal166.png

    Figuur 11

  • Is sy voorarm en die hamer 'n klas 1-hefboom, 'n klas 2-hefboom of 'n klas 3-hefboom?


  • Kan jy aan 'n sport dink waar 'n deelnemer 'n voorwerp swaai om iets te slaan?


  • Laat rus jou regterelmboog op die lessenaar en tel dan iets met jou regterhand op terwyl jy jou elmboog op die lessenaar hou.

    Doen dit weer, maar hou hierdie keer jou linkerhand liggies op jou regterarm, net bo jou elmboog.

    Voel jy die spierbeweging binne jou arm?

    Tech1_LG_gr7_ch5_fig12.tif

    Figuur 12

    Die diagram hieronder verduidelik die werking van jou arm.

    Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Graad7_kwartaal167.png

    Figuur 13

  • Wanneer jy iets in jou hand optel werk jou arm soos 'n klas 3-hefboom , en is die insetkrag tussen jou elmboog en jou hand. Jou elmboog tree as 'n steunpunt (spilpunt) op en die las is in jou hand.

  • Trek in elk van die prente hieronder 'n klein driehoekie om te wys waar die steunpunt (spilpunt) is, en 'n pyltjie om te wys waar die insetkrag is. Sê ook in elke geval watter klas hefboom dit is.

  • Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Graad7_kwartaal168.png

    Figuur 14

    5.3 Nog praktiese voorbeelde van verskillende hefboomklasse
    Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Graad7_kwartaal169.png

    Figuur 15

    klas 2-hefboom werk. Die neutkraker hieronder is ook 'n klas 2-hefboom.

    'n Maklike manier om te onthou hoe 'n klas 2-hefboom werk is om aan 'n kruiwa of 'n neutkraker te dink.

    Tech1_LG_gr7_ch5_fig16.tif
    Figuur 16: 'n Neutkraker
    Tech_Eng_LG_Book1_Grade7_Chapter5_fig17.tif

    Figuur 17

    Tech_Eng_LG_Book1_Grade7_Chapter5_fig18.tif

    Figuur 18

  • Maak vryhandsketse om die twee maniere waarop jou hefboom gebruik kan word te illustreer.

  • Gebruik jou hefboom en sandboksie en ondersoek in watter geval jy die grootste meganiese voordeel kry: met 'n klas 2-hefboom of met 'n klas 3-hefboom. Skryf 'n kort verslag daaroor hieronder.