Meganismes tuis

Tech1_gr9_ch9_NewFig1_p159.tif 

Figuur 1: 'n Blikoopmaker

TechA_LB_Gr9_Ch9_fig2.tif

Figuur 2

TechA_LB_Gr9_Ch9_fig3.tif

Figuur 3: 'n Blikoopmaker

TechA_LB_Gr9_Ch9_fig4.tif

Figuur 4: 'n Broodmes

TechA_LB_Gr9_Ch9_fig5.tif

Figuur 5: 'n Handklitser

TechA_LB_Gr9_Ch9_fig6.tif 

Figuur 6: 'n Moersleutel
  • Kies enige drie van die stukke gereedskap wat hier gelys word en evalueer hulle op die volgende bladsye:

    • bliksnyer
    • eierklitser
    • draadstroper
    • naelknipper
    • leer
    • ratchet spanner
    • snoeiskêr
    • papierpons
    • krambinder
    • doringtangetjie (Engels: tweezers)
    • hamer
    • tuinvurk
    • tang
    • skroewedraaier
  • Beskryf drie stukke gereedskap wat jy weet mense soms in en om die huis gebruik en wat nie op die lys hierbo is nie.

  • Naam van gereedskapstuk

    Wie sal dit gebruik?

    Wat kan jy met die gereedskapstuk doen; wat is die doel daarvan?

    Hoe gee dit jou 'n meganiese voordeel?

    Van watter materiaal of materiale is dit gemaak?

    Waarom is dit van hierdie materiaal gemaak?

    Watter ander soorte materiaal kan gebruik word om hierdie gereedskapstuk mee te maak?

    Hoeveel dink jy behoort 'n mens daarvoor te betaal?

    Wat kan verkeerd gaan terwyl dit gebruik word? Hoe kan dit jou skade aandoen?

    Watter veiligheidsmaatreëls behoort jy na te kom wanneer jy hierdie gereedskapstuk gebruik?

    Naam van gereedskapstuk

    horison kyk, lyk dit of die kante van die pad mekaar iewers ver voor ontmoet, soos op hierdie prent uitgebeeld.

    Die horison is die lyn waar dit lyk asof die aarde se oppervlak en die lug ontmoet.

    TechA_LB_Gr9_Ch9_fig8.tif

    Figuur 7: Verdwynpunt by die horison
    enkel verdwynpunt perspektief.

    TechnnA-ch-9-fig-8.tif

    Figuur 8: Teken 'n kubus in 3D enkel verdwynpunt perspektief
  • Teken een aansig van die kubus. Kies 'n verdwynpunt.

  • Trek ligte lyne van elke hoek van die kubusaansig na die verdwynpunt. Dit is jou konstruksielyne.

  • Teken horisontale en vertikale lyne vir die agterkant van die kubus. Die konstruksielyne moet aan die hoeke raak.

  • Teken die vorm van die kubus, die buitelyn, in donkerder lyne.

  • TechA_LB_Gr9_Ch9_fig10.tif 

    Figuur 9: Toevoeging van houtgrein laat dit meer realisties lyk.

    TechA_LB_Gr9_Ch9_fig11.tif

    Figuur 10: Beskaduwing help om dinge meer 3D te laat voorkom.

    TechnnA-ch-9-fig-9.tif

    Figuur 11: MOm die lyne voor en bo-op donkerderte maak help ook om 'n tekening meer 3D te laat lyk.

    TechA_LB_Gr9_Ch9_fig12.tif 

    Figuur 12: Enkel verdwynpunt perspektieftekening van die binnekant van 'n klaskamer

    TechA_LB_Gr9_Ch9_fig11.tif

  • Dink jy jou skets is akkuraat?
  • As jy die lyne voltooi, sal hulle by 'n verdwynpunt ontmoet?
  • Indien nie, wat dink jy het jy verkeerd gedoen? Hoe kan jy die tekening regmaak?