Mini-pat ontwerp en maak ’n model van ’n masjien om graan te vergruis

Tech1_gr8_ch7_fig1.tif 
Figuur 1: Hoe word mielies mieliemeel?
Tech1_gr8_ch7_fig2.tif
Figuur 2: Voordat masjiene uitgevind is om mieliepitte te vergruis of te maal was harde werk nodig om mieliemeel te maak.
individuele werk.Tech_English_LG_Grade8-term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Grade8kwartaal188.png
Figuur 3: Rowwe ontwerpe deur ander mense gemaak
  • Hoe sterk en stabiel is die struktuur?
  • Watter materiaal en gereedskap het jy nodig om die struktuur te maak?
  • Hoe maklik sal dit wees om die struktuur te maak?
  • Hoe hard en hoe vinnig sal die stamper die vloer tref?
  • Wat is die meganiese voordeel van die hefboom?
  • Jy gaan beoordeel word volgens die laaste twee rye van die tabel, wat handel oor voordele en nadele.

    Ontwerp A

    Ontwerp B

    Ontwerp C

    Sterkte en stabiliteit van die struktuur

    Materiaal en gereedskap benodig

    Hoe maklik om te maak?

    Hoe hard en hoe vinnig sal die stamper met die vloer in aanraking kom?

    Meganiese voordeel van die hefboom

    Voordele

    Nadele

    spanne van drie of vier. Daar moet minstens een seun en een meisie in elke groep wees. Elke leerder moet sy of haar eie antwoorde hieronder neerskryf.
  • Skryf die ontwerpopdrag. ’n Ontwerpopdrag sê vir jou wat die probleem is en wie die oplossing gaan gebruik of voordeel daaruit trek. (1)

    ’n Masjien om graan te vergruis sal meestal deur ’n elektriese motor, wat rotasiebeweging voorsien, aangedryf word. In jou model gaan jy nie ’n elektriese motor gebruik nie, maar liewer die handvatsel van ’n krukas met die hand draai. Hierdie rotasiebeweging moet in ’n wederkerende beweging verander word sodat die graan vergruis sal word soos wanneer dit met ’n hamer geslaan word.

    Die meganisme wat in jou model gebruik word, moet binne ’n sterk en stabiele raamwerk ingebou word.

  • Beantwoord die volgende vrae om die spesifikasies vir jou ontwerp te identifiseer:
    1. Watter verskillende meganismes kan die graanvergruiser laat werk? (1)
    2. Watter kragte moet die struktuur in staat wees om te weerstaan? (1)
  • Identifiseer die beperkings:
    1. Hoeveel tyd het ek om die model te ontwerp en te bou? (1)
    2. Watter materiaal kan ek maklik in die hande kry om die model te bou? (1)
    3. Watter gereedskap het ek reeds om die model mee te bou? (1)
  • Tech1_gr8_ch7_fig4a.tifTech1_gr8_ch7_fig4b.tifTech1_gr8_ch7_fig4c.tif
    Figuur 4: ’n Struktuur vir ’n graanvergruiser wat nie sterk genoeg is om kragte wat van die kant af daarop inwerk te weerstaan nie.
  • Maak ’n rowwe skets van jou plan hieronder om die struktuur te versterk. Elke leerder in jou span moet sy of haar eie skets van sy of haar eie idee maak. Voeg aantekeninge en byskrifte by die skets om jou ontwerp te verduidelik. (4)sketchspace
  • Vergelyk die rowwe ontwerpe van elkeen in julle span. Besluit dan gesamentlik watter ontwerp julle gaan gebruik om die struktuur te versterk. Maak ’n netjiese skets van hierdie ontwerp in die ruimte hieronder. Voeg aantekeninge en byskrifte by die skets om die ontwerp te verduidelik. (4)
  • sketchspaceTech_English_LG_Grade8-term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Grade8kwartaal193.png
    Figuur 5
    Tech1_gr8_ch7_fig6b.tif
    Figuur 6: Verskillende meganismes waaruit jy kan kies om rotasiebeweging in wederkerende beweging te verander
  • Watter meganisme het jy gekies en hoekom?


  • Tech_English_LG_Grade8-term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Grade8kwartaal194.png
    Figuur 7
    riffels in die regte rigting wys, soos deur die pyltjies op die tekeninge aangetoon word.

    Riffels is soos tonnels tussen die twee buitenste lae van die karton. Riffelkarton is sterker in die een rigting as in die ander rigting.

    Elke lid van die span moet sy of haar eie model bou. Tech1_gr8_ch7_fig8.tif
    Figuur 8: Die onderdele van een van die twee A-rame wat as ondersteuning vir die as dien.
    Tech1_gr8_ch7_fig9.tif
    Figuur 9: Die onderdele van die hefboom en die volger van die nok wat daaraan vasgeheg sal wees.
    Tech1_gr8_ch7_NewFig10.tif
    Figuur 10: Drie verskillende nokvorms om van te kies.
    Tech1_gr8_ch7_fig11.tif
    Figuur 11: Skeiringe wat op die asse gebruik moet word
    Hoe om die onderdele van jou model vas te heg Ander materiaal wat jy nodig sal hê

    Veiligheids-waarskuwing

    Moenie enige koperdraad uit elektriese bedrading verwyder nie. As jy dit doen, kan jy doodgeskok word en sal ander mense nie die elektrisiteit kan gebruik voordat die drade reggemaak word nie. Jy kan ook tronk toe gaan as jy elektriese draad steel.

    Ongewenste sywaartse beweging op die as Tech_English_LG_Grade8-term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Grade8kwartaal199.png
    Figuur 13
    Puntetoekenning
  • Jy het die planne en instruksies suksesvol gevolg en nagekom. (4)
  • Jy het ’n meganisme gemaak om die rotasiebeweging van die handvatsel in ’n wederkerende beweging van die stamper te verander. (3)
  • Die onderdele wat op asse draai, kan nie sywaarts beweeg nie. (2)
  • Jou model werk goed. (3)
  • Tech_English_LG_Grade8-term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Grade8kwartaal1100.pngTech_English_LG_Grade8-term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Grade8kwartaal1101.png
    Figuur 12: Verskillende stappe om die model te bou
    individuele werk.
  • Maak ’n werkstekening in 2D van die dele wat jy tot die struktuur sal toevoeg om te keer dat dit nie kan inmekaarval of omtuimel nie.

  • Die tekening wys akkuraat die ontwerp wat jy op bladsy 92 geskets het. (2)
  • Die tekening wys al die belangrike afmetings. (2)
  • Die tekening is volgens skaal en die skaal word aangedui. (1)
  • Die tekening wys al die verborge lyne. (1)
  • sketchspace
  • Maak ’n 3D isometriese tekening van dit wat jy by die struktuur wil byvoeg. Gebruik ’n liniaal.

  • Die tekening wys akkuraat die ontwerp wat jy op bladsy 92 geskets het. (2)
  • Die tekening wys die afmetings op die korrekte wyse. (3)
  • Die tekening is volgens skaal en die skaal word aangedui. (1)
  • Tech1_gr8_ch7_fig_IsometricGrid.tif individuele werk, alhoewel spanmaats mekaar mag help deur idees onderling te deel. Tech1_gr8_ch7_fig14.tif
    Figuur 14: Nabyblik op ’n reghoekige raamwerk
    Wenk: kyk weer na wat jy in hoofstuk 4 oor beskaduwing geleer het. Hoe verder dinge weg is, hoe kleiner lyk hulle. Tech1_gr8_ch7_fig15.tif 
    Figuur 15: Om van ’n gekompliseerde voorwerp ’n perspektieftekening met ’n dubbel verdwynpunt te maak

    Plaas hierdie bladsy op ’n groot stuk koerantpapier. Verleng die lyne van die reghoekige raamwerk om te sien waar die verdwynpunte is.

  • Dit is maklik om te verstaan wat die tekening wys. (3)
  • Jy het eers ’n rowwe skets gemaak voordat jy jou finale tekening gemaak het (2)
  • Jy het ’n reghoekige kassie geteken waarbinne die model kan inpas en gebruik J fyn lyne vir sigbare en verborge lyne. (1)
  • Jy het die kassie in dubbel verdwynpunt perspektief geteken, en verdwynpunte gebruik wat ver weg is, en nie op die papier nie. (2)
  • Jy het al die konstruksielyne met fyn lyne aangetoon. (1)
  • Jy het die buitelyne van jou model met donker lyne aangetoon. (1)
  • Jy het beskaduwing gebruik om die skets realisties te laat lyk. (2)
  • sketchspacesketchspaceLaat jou model oor die naweek in die sorg van die tegnologie-onderwyser. Moet dit nie huis toe neem nie. sketchspace