Wîe, wiele en ratte

Tech_English_LG_Grade8-term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Grade8kwartaal157.png
Figuur 1: Jy gebruik verskillende kombinasies van ratte aan ’n fiets as jy teen ’n matige helling opry óf teen ’n steil helling. Waarom?
Woorde om te gebruik as jy oor heuwels en paaie met ’n opwaartse/afwaartse helling praat gelyk. helling of ’n gradiënt het. effense helling het. taamlike helling het. skerp/steil helling het.Tech1_gr8_ch5_fig2.tif 
Figuur 2: Watter pad sal jy teen die berg op neem? Watter pad sal die langste neem?

Hefbome, katrolle en krukasse is verskillende tipes meganismes. In hierdie hoofstuk gaan jy leer oor meer tipes meganismes.

afstandsnadeel. Jy kry meganiese voordeel as ’n masjien dit makliker maak om iets op te lig of te beweeg. Tech1_gr8_ch5_fig3.tif
Figuur 3: ’n Tang wat ’n meganiese voordeel gee.
meganiese nadeel ,maar afstandsvoordeel. Jy kry afstandsvoordeel as ’n masjien iets verder laat beweeg. Tech1_gr8_ch5_fig4.tif
Figuur 4: ’n Kombuistang wat ’n afstandsvoordeel gee.
skuinsvlak genoem word. Die dak van ’n huis wat teen ’n helling na bo loop, is ook ’n skuinsvlak. Tech1_gr8_ch5_fig5.tif
Figuur 5

’n Oprit/afrit is ook ’n skuinsvlak.

Tech1_gr8_ch5_fig6.tif
Figuur 6
Tech1_gr8_ch5_fig7.tif
Figuur 7
  • Watter ontwerp sal dit die maklikste maak vir die seun om van die grondvlak na die hoër plek te beweeg, en hoekom? Wenk: lees die stuk onderaan bladsy 57 oor: “Woorde om te gebruik as jy oor heuwels en paaie met ’n opwaartse/ afwaartse helling praat”.
  • Sal die seun op beide opritte A en B oor dieselfde afstand beweeg, of sal hy op een van die opritte oor ’n langer afstand beweeg? Indien wel, watter een?
  • Sal die krag waarmee die seun die wiele moet draai op albei opritte dieselfde wees, of sal dit op een van die opritte groter wees? Indien wel, watter een?
  • Gebruik die volgende woorde om ’n paar sinne te skryf om te verduidelik waarom dit vir die seun makliker sal wees om met die een oprit boontoe te gaan as met die ander een: insetkrag, uitsetkrag, insetafstand, en uitsetafstand.
  • Watter oprit gee vir die seun die grootste meganiese voordeel?
  • Tech_English_LG_Grade8-term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Grade8kwartaal161.png
    Figuur 8: Die wigvorm van die kop van ’n byl maak dit makliker om hout te kloof.
  • Is die insetkrag groter of kleiner as die uitsetkrag? Of is dit dieselfde?
  • Gee ’n byl ’n meganiese voordeel of ’n afstandsvoordeel?
  • waterpas te kry. As ’n huis nie waterpas is nie, en jy plaas ’n bal op die vloer, sal die bal na die laagste kant of hoek van die huis rol. Tech1_gr8_ch5_fig9.tif
    Figuur 9: Wîe kan gebruik word om swaar voorwerpe, selfs huise, op te lig!
    rotasiebeweging in ’n reguit beweging of liniêre beweging.

    Beide die woorde “rol” en “roteer” is van dieselfde ou Latynse woord “rota” afgelei. “Rotasiebeweging” beteken ’n rol- of sirkelbeweging.

    Die woord “liniêr” hou verband met die woord “lyn”. “Liniêre beweging” beteken beweging in ’n reguit lyn.

    wrywing wees.

    Wrywing is die weerstandskrag wat dit moeilik maak om iets oor ’n oppervlak te laat gly.

    Tech1_gr8_ch5_fig10.tif
    Figuur 10
    Tech1_gr8_ch5_fig11.tif
    Figuur 11
    vrydraaiende wiel. gedrewe wiel genoem. Tech1_gr8_ch5_fig12.tif 
    Figuur 12: Die agterwiel van ’n fiets word deur die rat-en-kettingmeganisme aangedryf.
  • Die ketting gaan om ’n rat aan die agterwiel. D Daardie rat het ’n omtrek van 30 cm. As die ketting dus ’n vorentoe trekbeweging van 30 cm maak, sal die rat een maal roteer.
  • As die rat een maal roteer, maak die wiel ook een rotasie.
  • Die wiel het ’n omtrek van 207 cm. As die wiel een rotasie voltooi, beweeg die fiets 207 cm vorentoe.
  • Dus, as jy die ketting 30 cm vorentoe trek, beweeg die fiets 207 cm vorentoe. Dit is waarom ’n gedrewe wiel ’n afstandsvoordeel gee.
  • Tech1_gr8_ch5_fig13a.tifTech1_gr8_ch5_fig13b.tif
    Figuur 13: ’n Wiel gee ’n afstandsvoordeel
    as genoem. ’n As is vir ’n wiel wat ’n spilpunt of steunpunt vir ’n hefboom is.
  • Die afstand waaroor daar aan die buitekant van die wiel beweeg word, is baie groter as die afstand waaroor daar by die as beweeg word. Jy kan dit op figuur 14 sien, waar die afstand waaroor aan die buitekant van die wiel beweeg word in blou, en die afstand waaroor daar by die as beweeg word in rooi gewys word. Vir dieselfde beweging vorentoe sal ’n groter wiel ’n kleiner afstand by die as gee. Daarom gee groter wiele minder skuur of wrywing by die as.
  • Die meeste wiele het ’n baie gladde, geoliede oppervlak of laers tussen die as en die wiel om die wrywings selfs nog verder te verminder.

    Tech1_gr8_ch5_fig14.tif
    Figuur 14
  • Hoekom is party wiele klein en ander wiele groot?

    Wenk: dink aan die voordele en nadele van klein wiele en van groot wiele. Dink ook aan die gewig en koste van die wiele.

  • ’n Motor, ’n 4 × 4-bakkie, ’n inkopietrollie en ’n skaatsplank het elkeen vier wiele. Sê vir elkeen van hierdie voorbeelde watter wiele vrylopend is en watter gedrewe.
  • Tech1_gr8_ch5_fig15.tif
    Figuur 15
  • As jy die swart punt van die linkerkantse hefboom na onder druk,
    1. in watter rigting sal die rooi punt van die hefboom beweeg, en
    2. in watter rigting sal die blou punt van die regterkantse hefboom beweeg?

  • As jy die swart punt van die linkerkantse hefboom na onder druk, sal die hefboom kloksgewys draai soos hier gewys 33065.jpg

    of antikloksgewys soos hier gewys?

    33068.jpg


    Tech1_gr8_ch5_fig14.tif
    Figuur 16: Om te praat oor die rigting waarin iets oor ’n afstand beweeg, gebruik jy die woorde vorentoe, agtertoe, links, regs, boontoe en ondertoe. Maar wat as iets nêrens anders heen beweeg nie, maar draai terwyl dit in dieselfde posisie bly? Dan praat jy oor iets wat soos die wysers of pyle van ’n horlosie beweeg.

  • As jy die hefboom aan die linkerkant antikloksgewys draai, in watter rigting sal die hefboom aan die regterkant draai?

    Ratte is baie soortgelyk aan hefbome. Kyk na die tekeninge hieronder.

    Tech_English_LG_Grade8-term1-web-resources/image/Tech_English_Gr8_term1_pg66_img1.png
    Figuur 17: Ratte is baie soortgelyk aan hefbome.
  • reguittandrat bekend. In die derde kwartaal vanjaar, en in graad 9, gaan julle oor ander tipes ratte leer .
  • Die rooi rat onder word antikloksgewys gedraai totdat die tand met die swart kol die pyltjie bereik.
    1. Trek nog ’n pyltjie om te wys waar die tand met die blou kol sal wees wanneer die swart kol die pyltjie bereik.
    2. Trek ’n klein kruisie om te wys waar die rooi kol sal wees wanneer die swart kol die pyltjie bereik.
      Tech1_gr8_ch5_fig18.tif
      Figuur 18
    3. In watter rigting sal die geel rat draai as die rooi rat antikloksgewys gedraai word?
    1. In watter rigting moet die klein rat aan die regterkant gedraai word sodat die blou kol afwaarts beweeg as jy begin om die rat te draai?
    2. As die klein rat kloksgewys gedraai word totdat die rooi kol weer terug is by die geel pyltjie,waar sal die blou kol op die groot rat wees? Teken ’n pyltjie op die skets om te wys waar dit sal wees.
      Tech1_gr8_ch5_fig19_p67_Learner.tif
      Figuur 19
    3. As jy die klein rat met die hand draai, sal die groot rat vinniger of stadiger draai as die klein rat? Verduidelik jou antwoord.
  • insetrat en ’n uitsetrat. Die insetrat word ook die dryfrat genoem, en die uitsetrat word die gedrewe rat genoem. As die klein rat in figuur 19 met die hand gedraai word, is die klein rat die insetrat. inkam. Enige twee ratte wat inkam, beweeg in teen- oorgestelde rigtings. Dit word teenrotasie genoem.
  • As jy wil hê dat die dryfrat en die gedrewe rat in dieselfde rigting moet draai, sal die twee ratte nie werk nie. Kan jy ’n ander plan maak?
  • tussenrat genoem. Die doel van hierdie rat is om die gedrewe rat in dieselfde rigting as die dryfrat te laat draai. Tech1_gr8_ch5_fig20.tif
    Figuur 20: In ’n stel van drie ratte draai die insetrat en die uitsetrat in dieselfde rigting.
  • Kyk na die stel ratte in figuur 21. As die rat aan die linkerkant die dryfrat is, sal die gedrewe rat vinniger of stadiger as die dryfrat draai, of sal dit teen dieselfde spoed draai?
  • Tech_English_LG_Grade8-term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Grade8kwartaal168.png
    Figuur 21
  • Kyk na die ratte hier regs. Die groot rat is die insetrat, en die klein rat is die uitsetrat.

    Elke rat is aan ’n as vasgeheg en die as dryf ’n waaier aan. Die spoed waarteen die waaier draai, word die rotasiespoed van die as genoem.

    1. Sal die waaier aan die groot wiel vinniger of stadiger draai as die waaier aan die klein wiel of sal die twee waaiers ewe vinnig draai?
      Tech1_gr8_ch5_fig22_p69_new.tif
      Figuur 22
    2. Sal die krag waarmee jy die as van die groot insetrat draai groter of kleiner wees as die draaikrag op die as van die kleiner uitsetrat?
  • Ratverhouding en spoedverhouding is dieselfde ding. Dit kan ook “snelheidverhouding” genoem word.

    draaikrag op die insetas in ’n ander wringkrag op die uitsetas. As die rotasiespoed van die insetas vinniger is, sal die wringkrag op die uitsetas kleiner wees. Vir die ratstelsel in figuur 22, oefen die uitsetas die helfte van die krag van die insetas uit.

    Draaikrag word ook wringkrag genoem.

    Tech_English_LG_Grade8-term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Grade8kwartaal169.png
    Tech_English_LG_Grade8-term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Grade8kwartaal170.png
    Figuur 23: Ratkeuses by ’n fiets
    1. Wat is die grootste ratverhouding wat jy by hierdie fiets kan kies? Kies die voorste en die agterste ratte wat jy sal gebruik, en bereken dan die ratverhouding.
    2. Watter kombinasie van die voorste rat en die agterste rat sal jy kies om teen ’n baie steil heuwel uit te trap?