Perspektieftekening

Tech1_gr8_ch4_NewFig1_p65.tif 
Figuur 1: Ons sien alles rondom ons in perspektief.
SeaWithTwoBoxes.tif
Figuur 2: Waar is die verdwynpunt van elke blok?
Tech_English_LG_Grade8-term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Grade8kwartaal147.png
Figuur 3
    1. Om ’n dubbel verdwynpunt perspektieftekening van ’n blok te maak kan jy begin deur ’n horisonlyn en een vertikale rand van die blok te teken, soos wat hieronder gewys word.
    2. Trek dan konstruksielyne van die bopunt en onderpunt van die vertikale rand na twee verdwynpunte op die horisonlyn.
    Tech_English_LG_Grade8-term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Grade8kwartaal148.png
    Figuur 4
    1. Sodra jy dit gedoen het, moet jy nog ’n rand van die blok afmerk op die konstruksielyne, soos wat in figuur 5 by A en B gewys word.
    2. Vanaf punt A en B, trek kontruksielyne na verdwynpunt 2.
    Tech_English_LG_Grade8-term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Grade8kwartaal148-1.png
    Figuur 5
    1. Merk nou, soos wat in figuur 6 gewys word, by C en D ’n ander rand van die blok af op die konstruksielyne wat na verdwynpunt 2 loop.
    2. Trek konstruksielyne van punt C en D na verdwynpunt 1.
    Tech_English_LG_Grade8-term1-web-resources/image/Tech_English_Gr8_term1_pg49_img1.png
    Figuur 6
  • Maak jou eie perspektieftekening met ’n dubbel verdwynpunt van ’n blok hieronder. Trek soliede lyne in, soos wat aangedui word op die bloktekening op bladsy 46.
  • sketchspaceTech_Gr8_Ch4_Fig7_p50.tif 
    Figuur 7
  • Dit is beter om die blok eers, soos hieronder gewys word, sonder die uitgesnyde stuk te teken.
    Tech_English_LG_Grade8-term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Grade8kwartaal150.png 
    Figuur 8
  • Merk dan die uitgesnyde stuk soos wat hieronder gewys word.
    Tech_English_LG_Grade8-term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Grade8kwartaal151.png 
    Figuur 9
  • Maak en voltooi jou eie perspektieftekening met ’n dubbel verdwynpunt van die voorwerp in figuur 7. Waar nodig, teken soliede lyne in.sketchspace
  • perspektief gebruik maak om die prent meer lewensgetrou of werklik te laat lyk. As jy jou prent in perspektief geteken het, kan jy dit selfs beter laat lyk deur beskaduwing te gebruik. driedimensionele vorm, in plaas van ’n tweedimensionele vorm is. Tech1_gr8_ch4_NewFig10a.tif
    Figuur 10a: ’n Sirkel (tweedimensioneel)
    Tech1_gr8_ch4_NewFig10b.tif
    Figuur 10b: ’n Sfeer (driedimensioneel)
    Tech1_gr8_ch4_NewFig11.tif
    Figuur 11: Die posisie van die lig wat op elke kubus skyn, bepaal watter dele ligter of donkerder sal wees. Die posisie van die lig op hierdie kubusse word deur die rooi pyle aangedui.
    Tech1_gr8_ch4_NewFig12.tif
    Figuur 12: Verskillende skaduwees wat deur arsering geskep word
    Tech1_gr8_ch4_NewFig13.tif 
    Figuur 13: Verskillende skaduwees wat deur kruisarsering geskep word
    In plaas daarvan om lyne te trek, kan jy jou pen, potlood of enige ander stuk tekengereedskap gebruik om stippels te maak vir beskaduwing. Hoe nader die stippels aanmekaar is, hoe donkerder sal die skadu wees. Tech1_gr8_ch4_NewFig14.tif 
    Figuur 14: Verskillende skaduwees deur stippels geskep
    Tech1_gr8_ch4_NewFig15.tif
    Figuur 15: Verskillende skaduwees wat geskep is deur inklae en ’n kwas
    Tech1_gr8_ch4_NewFig16.tif
    Figuur 16: ’n Sfeer
    Tech1_gr8_ch4_NewFig17.tif
    Figuur 17: ’n Kubus
    Tech1_gr8_ch4_NewFig18.tif
    Figuur 18: ’n Silinder
    Image29681.JPG 
    Figuur 19: ’n Keël
    Tech1_gr8_ch4_NewFig20.tif 
    Figuur 20: Portret van ’n man in ’n pak klere
  • Gebruik een van die beskaduwingstegnieke waarvan julle geleer het en skep vyf verskillende skadu’s in die blok hieronder. sketchspace
  • Figuur 21 is ’n tekening wat uit lyne en beskaduwing bestaan. Dit wys ’n boom, huis en motor wat deur die kombinasie van verskillende basiese vorms geteken is.

    Beskadu die kopie van hierdie tekening in die spasie hieronder. Gebruik enige van die beskaduwingstegnieke waarvan jy in hierdie hoofstuk geleer het.

  • Tech1_gr8_ch4_NewFig21.tif
    Figuur 21
    Tech1_gr8_ch4_NewFig_Ques2_p56.tif