Teken wat jy sien

Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Tech-grd7-pg29_2.png

Figuur 1
Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Tech-grd7-pg30_1.png
Figuur 2 (Tekening A)
Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Tech-grd7-pg30_2.png
Figuur 3 (Tekening B)
  • Kyk weer na tekeninge A en B. Sien jy tekeninge van twee verskillende tafels, of twee verskillende tekeninge van dieselfde tafel? Dink mooi voor jy antwoord.


  • Kyk na tekening A en tekening B op die vorige bladsy. Kyk ook na tekening C en tekening D op die volgende bladsy. Watter een van die twee tekeninge op die volgende bladsy is dieselfde as tekening A, behalwe dat dit kleiner is? Verduidelik hoekom jy so sê.


  • Hoe verskil tekeninge C en D van mekaar?


    Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Graad7_kwartaal132.png

    Tekeninge soos dié in Figuur 4 (tekening C) word perspektieftekeninge genoem, of 3D artistieke tekeninge. In 'n perspektieftekening probeer die kunstenaar wys wat jy werklik sien. Jy kan nie van 'n perspektieftekening akkurate afmetings maak nie.

    Tekeninge soos dié in Figuur 5 (tekening D) word 3D skuinstekeninge genoem. Hulle lyk anders as dit wat jy in werklikheid sien as jy na die voorwerp kyk. Afmetings kan van 3D skuinstekeninge geneem word.

    In die volgende les gaan jy 'n paar 3D skuinstekeninge maak.

  • Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Tech-grd7-pg33.png
    Figuur 6
    Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Graad7_kwartaal133.png
    Figuur 7

    Die woord skets word dikwels gebruik vir 'n tekening wat sonder 'n liniaal of ander tekeninstrumente gemaak is.

    In plaas daarvan om “skets” te sê kan jy ook vryhandtekening sê.

    makeasketch.png
    Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Tech-grd7-pg35.png
    Figuur 8
  • Die stoofplate bo-op die stoof is sirkels. Op tekeninge soos hierdie sal hulle plat D gedrukte sirkels (ellipse) wees.
  • Die sirkels van die knoppe is regte sirkels. Dit is omdat alles op die voorste sy van die tekening dieselfde is as in die werklike lewe.
  • Kyk hoe die handvatsel geteken is. Dit kom uit die vooraansig uit. Om dit te doen, gebruik skuins lyne wat vorentoe kom.
  • Maak alle lyne wat jy op die voorwerpe kan sien dik.
  • Iets om tuis te doen

    Dit is makliker om 3D tekeninge op geruite papier te maak, soos die voorbeeld op die volgende bladsy. Maak 'n beter tekening van die stoof op die geruite papier. Een van die skuins lyne is reeds getrek.

    Tech1_gr7_ch3_NewFig_p51.tif 
  • Skryf die lengte, hoogte en breedte van hierdie stoof neer.


  • Meet nou die lengte, hoogte en breedte op die tekening met 'n liniaal.


  • Wat sien jy raak met betrekking tot die breedtelyn? Is dit op dieselfde skaal geteken as die lengte- en hoogtelyn?


    Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Teg_Afrikaans_LG_Graad7_kwartaal137.png
    Figuur 9

    Techn1_LG_gr7_ch3_fig16.tif

    'n Paar belangrike dinge oor skuinstekeninge

    Vir die vooraansig van 'n skuinstekening is ons afmetings presies soos die skaal sê. Daarom, as die lengte van die voorwerp 600 mm is en die skaal is 1:10, sal jy die lengte 60 cm (600 mm) teken. Maar, in die rigting wat die skuins breedte wys, moet jy die ware skaalafmeting halveer. As die breedte dus 565 mm, en die skaal 1:10 is, moet jy die breedtelyn op 282,5 mm of 28,25 cm teken.

    Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Tech-grd7-pg39_3.png
    Figuur 10
  • Gebruik die geruite blok op die vorige bladsy om 'n akkurate skuinstekening van die stoof op 'n skaal van 1:5 te maak.

  • parallel ,soos hierbo gewys. 10936.png Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Tech-grd7-pg39.png
    Figuur 11
    Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Tech-pg40.png
    Figuur 12
  • Begin in die onderste hoek aan die linkerkant van jou bladsy en teken 'n heiningpaal. Dit sal die langste paal wees want dit is die naaste aan jou.

  • Teken 'n punt in die boonste hoek aan die regterkant van die bladsy. Hierdie punt word die verdwynpunt (VP) genoem. Dit verteenwoordig 'n punt so ver weg dat jy nie meer kan sien hoe hoog iets is nie.

  • Teken 'n dun gidslyn van die bopunt van die voorste paal tot by die verdwynpunt (VP). Jy kan 'n liniaal hiervoor gebruik.

  • Trek nog 'n dun gidslyn van die onderpunt van die voorste paal tot by die verdwynpunt.

  • Teken 'n tweede paal agter die eerste een. Die onderste end van hierdie paal moet by die onderste gidslyn begin en die paal hou op by die boonste gidslyn.

  • Hou aan om nog pale te teken terwyl jy in die rigting van die verdwynpunt beweeg.

  • Onthou dat die pale sal lyk of hulle nader en nader aan mekaar staan.

  • Voeg nou 'n paar kruislyne by om die heiningdraad voor te stel.

  • Maak jou buitelyne dik en teken beskaduwing om jou heiningpale mooi te laat lyk.

  • makeasketch.png10969.png
    Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Tech-grd7-pg42.png
    Figuur 13
    vertikale lyn na die onderste gidslyn. Dit is die rand van die agterkant van die vuurhoutjiedosie. horisontale lyn na die gidslyn aan die linkerkant. Dit sal die borand van die vuurhoutjiedosie se rugkant voorstel. Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Tech-grd7-pg42_2.png
    Figuur 14
    Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Tech-grd7-pg43.png
    Figuur 15
    Gebruik enkel verdwynpunt perspektief en teken 'n oop vuurhoutjiedosie in die spasie hieronder. makeasketch.png
    Tech_English_LG_Grade7_term1-web-resources/image/Tech-grd7-pg44.png
    Figuur 16
  • Kleur die oppervlakke aan die voorkant, die bokant en sye liggies in met een kleur. Jy kan 'n potlood of kleurpotlood gebruik.
  • Kies die oppervlak wat die tweede donkerste sal wees. Kleur hierdie oppervlak 'n tweede keer in.
  • Kies die aansig wat die donkerste sal wees. As die lig agter die tekening is, sal dit die vooraansig wees. Kleur hierdie oppervlak nog twee keer liggies in. Die donkerste aansig sal dus drie keer ingekleur wees.
  • makeasketch.png11035.png